Monday, November 25, 2019

Haweloses kry ’n kans/ Homeless get a chance

Haweloses kry n kans/ Homeless get a chance
DIE lot van haweloses is lankal nie meer iets wat onder die mat ingevee kan word nie.
Hulle kan nie weggewens word nie. Jy kan jou nie meer blind staar teen n gebedel by ’n verkeerslig nie.
Veels te dikwels word n hawelose persoon soos ’n stopstraat in Philippi geïgnoreer.
Maar nie by Gold­en Anchor se jeugsentrum in Soutrivier nie.
Hier word dit by veral hawelose jeugdiges ingedril dat hulle menswees, drome en ideale ook goud werd is.
Golden Anchor gaan uit sy pad om die lewe n bietjie makliker te maak vir mense wat elke dag op straat ’n oorlewingstryd voer.
Met die feestyd wat om die draai vir ons almal loer, gaan daar gepoog word om dit ekstra spesiaal vir haweloses te maak.
Gerald Louw van die Golden Anchor Solid Rock Foundation hulle gaan n gala-dinee hou om haweloses in hulle gemeenskap te voed.
“Die doel van die projek is om die hawelose mense van n voedsame bord kos te voorsien en hulle te wys dat daar nog mense is wat omgee.”
Een so n omgee-mens is Enrico Samson, ’n student wat in die Wood­stock-omgewing woon.
Samson hy en n paar familielede het op ’n dag net besluit om geld bymekaar te gooi en ’n maaltyd vir haweloses te kook.
“Dit bring trane in my as ek sien hoe kinders saam hulle ouers bedel,” Samson.
“Hierdie mense is uit hulle blyplekke gegooi en het nie n ander keuse as om op straat te gaan bly nie.
“As ek saans onder my warm kombers , dan ek wakker en wonder of die mense op straat oukei is.”
Die galadinee vind op 13 Desember by Golden Anchor in Shelleyweg, Soutrivier, plaas.
Mense kan die sentrum kontak by goldenanchor81@gmail.com om bydraes te maak of as hulle by projekte betrokke wil raak.
English translation

THE destiny of the homeless has long been

something that can be swept under the rug. They cannot be wished away. You can no longer

stand blind to a beggar at a traffic light. Far too often, a homeless person like a Philippi stop

is ignored. But not at Golden Anchor's Salt River Youth Center. Here it is instilled in homeless youth in particular that

their humanity, dreams and ideals are also worth

gold. Golden Anchor goes out of its way to make life a

little easier for people who are struggling to survive

on the streets every day. With the festive season looming for us all, we will try

to make it extra special for the homeless. Gerald Louw of the Golden Anchor Solid Rock

Foundation says they are going to have a gala

dinner to feed the homeless in their community. "The aim of the project is to provide the homeless

with a nutritious plate of food and show them that

there are still people who care." One such caring person is Enrico Samson, a

student living in the Woodstock area. Samson says he and some family members just

decided one day to raise money and cook a meal for

the homeless. "It brings tears to my eyes when I see children

begging their parents together," Samson says. “These people were thrown out of their places and

had no choice but to stay on the streets. "When I'm lying under my warm blanket at night, I lie

awake wondering if the people on the street are

okay." The gala dinner will take place on December 13 at

Golden Anchor in Shelley Road, Salt River. People can contact the center at

goldenanchor81@gmail.com to make contributions

or if they want to get involved in projects.

No comments:

Post a Comment